Die Noordwes het altesaam 27 babas tussen middernag en 10:00 op Nuwejaars in staatshospitale regoor die provinsie verwelkom. Daar is 17 seuntjies en 10 dogtertjies gebore. Sello Lehari ...
’n Zimbabwiër met ’n beweerde vervalste verblyfpermit wat as finansiële hoof vir ’n staatsorganisasie gewerk het, is ’n tweede keer in verband met dié beweerde bedrog in hegtenis geneem.
’n Belangrike nuwe boek oor die ekologie en bestuur van een van die mees vernietigende indringerplante in Afrika, is nou beskikbaar.
Irma van Zyl (64) is Dinsdag (28/1) oorlede weens ernstige beserings wat sy in ’n ongeluk opgedoen het.Irma, die vrou van die ...
Volgens voorlopige inligting was twee beamptes Saterdag omstreeks 02:30 op pad terug na die Mooinooi-polisiekantoor in ’n ...
EV Global het hul deure in Hartbeespoort in Augustus 2020 by die Damdoryn-winkelsentrum geopen en het in die afgelope vier ...
DIE liggaam van ’n vermiste man is Donderdag ná ’n uitgebreide soektog in die Hennopsrivier in Gauteng gevind.Die soektog na ...
DIE Oos-Kaapse regter-president, Selby Mbenenge, het blykbaar ’n foto van sy privates aan sy voormalige sekretaresse gestuur. Mbenenge (63) is in die sop nadat sy voormalige sekkie, Andiswa Mengo, ’n ...
STILBAAI NUUS - 'n Pa, ma en twee dogters is Vrydagmiddag 3 Januarie gered toe die see hulle by Sandstrand in Jongensfontein meegesleur het. Kerneels Brummer het met sy branderplank uitgeroei toe hy ...
In ses provinsies, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, die Vrystaat, Limpopo, die Noord-Kaap, en Noordwes, het ‘n toename in padsterftes voorgekom. In Gauteng, die Wes-Kaap en Mpumalanga is minder sterftes ...