DIE polisie in die Wes-Kaap het ’n man hunt geloods ná drie mans gister in Gordon’s Bay doodgeskiet is. Die mans is tussen ...
Drie mans tussen die ouderdom van 35 en 44-jaar oud is buite die Tholeni Location, buite Butterworth vermoor. Volgens inligting is die drie mans deur ’n gemeenskapslid gekry wat die polisie vanoggend ...
’n Ondersoek is geloods om te vas te stel wat die brand vwat wat vanoggend by die Paarl-hospitaal uitgebreek het, is.
’N ONDERWYSER van Zeekoevlei Primêre Skool in Lotusrivier het vandag (Dinsdag, 27 Januarie) in die Wynberg-landdroshof ...
DIE Brandweerdienste van die Kaapse Wynlande Distriksmunisipaliteit (KWDM), saam met CapeNature en die Winelands ...
Hoeveel bloed moet dan nou nog op die Kaapse Vlakte vergiet word? Dis die vraag waarmee inwoners van Valhalla Park worstel ...
Konst. Ndakhe Gwala, ’n polisiewoordvoerder, het bevestig die Ravensmead-polisie het ’n moord en poging tot moordsaak geopen ...
’n Man (34) is tot lewenslank gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan seksuele misdrywe wat hy oor ’n aantal jare met sy drie minderjarige niggies gepleeg het.
NOG ’n noodlottige skietvoorval het vroeg vanoggend naby die kanaal in Manenberg plaasgevind, hierdie keer is twee mans doodgeskiet. Die liggame van die mans is in die vroeë oggendure in die gebied ...
DIE Kaapse Wynland Distriks-munisipaliteit (KWDM) se brandweermanne is steeds hard besig om die brand bo in die berge in Franschhoek te probeer blus. Hul beheersentrum het aangemeld dat verskeie ...
DIE SUNRISERS Eastern Cape het Sondag op merkwaardige wyse die Betway SA20-titel vir ʼn derde keer gewen nadat hulle ’n ...
Soos tydens die vorige seisoene gaan dié gewilde geselsprogram weer die kollig laat skyn op gewone mense se uitdagings, ...