’n Zimbabwiër met ’n beweerde vervalste verblyfpermit wat as finansiële hoof vir ’n staatsorganisasie gewerk het, is ’n tweede keer in verband met dié beweerde bedrog in hegtenis geneem.
Die Noordwes het altesaam 27 babas tussen middernag en 10:00 op Nuwejaars in staatshospitale regoor die provinsie verwelkom. Daar is 17 seuntjies en 10 dogtertjies gebore. Sello Lehari ...
Irma van Zyl (64) is Dinsdag (28/1) oorlede weens ernstige beserings wat sy in ’n ongeluk opgedoen het.Irma, die vrou van die ...
’n Padprojek van R150 miljoen in Noordwes wat in 2022 begin het en in Maart 2023 voltooi moes wees, is steeds nie klaar nie.
Volgens voorlopige inligting was twee beamptes Saterdag omstreeks 02:30 op pad terug na die Mooinooi-polisiekantoor in ’n ...