Hy groet jou met die hand en is dadelik opgewonde om een van sy groot passies te wys. Oud-professor by Unisa in filosofie, onderwys en geskiedenis, Jorrie Jordaan (80), lyk nie ’n dag ouer as 60 nie.
Geen man hoef bles te wees as hy nie wil nie. Die kaalste kop kan nou onder 'n welige bos hare weggesteek word. Nie net laat dit die jare wegsmelt nie, jy voel sommer ook jonger – soos Cobus ...